Parents Testimonials

 "Hoe amazing is dit nie om alles te hoor van die kamp nie! Julle het n enorme impak gemaak. Ek eer God vir die geleentheid wat die kinders gehad het. Julle rock! Dankie vir dit wat julle doen en al die moeite om dit n onvergeetlike week vir die youth te maak. Blessings!"  Gerda Koen

Thank you to the entire team for building into our children's lives! Perfect balance of adventure and spiritual input. Nico and Cidney had a blast and will definitely see you again next year. May God bless you richly for investing in our youth"!💕 Estelle Olivier

Goeie dag Ria en span

Ons wil net Baie Baie dankie se dat Kylo die kamp kon bywoon.  Net soos met Sy broer Matthew kon ek die wesenlike verandering in hom sien toe hy terugkom! Behalwe dat hy nie kon ophou praat van die vet pret wat hy gehad het nie, het hy sonder terughou die awesome nuus met ons gedeel dat hy sy lewe vir Jesus gegee het en hom ook laat doop het.  Ons is onmeetbaar dankbaar dat hy die oortuiging gekry het tussen n klomp pragtige jongmense wat kon wys dat daar in Jesus oorvloedig lewe is. Ons eer God vir d werk wat Hy in en deur julle doen.  Mag julle sien hoe Hy nog Baie Jong arende opwek deur die krag van Sy Gees.  Liefdegroete - Pieter en Mariette Smith

 

Campers Testimonials

  Camp Escape was vir my regtig 'n kamp wat ek nooit sal vergeet nie.  Ek het so baie God se teenwoordigheid gevoel, wat vir my awesome en so exciting was.  Na CE is God net soveel meer real vir my.  Op die kamp het ek so baie waardevolle dinge van God geleer.  Dit was ook vir my cool dat daar elke dag 'n nuwe groot verrassing was met die aktiwiteite. Na die kamp is almal soos een groot familie. Mens raak so lief vir almal wat daar is. Camp Escape is 'n moet en ek sal dit vir niks in die werêld mis nie. - Karien

 

"Thank you so much for Camp Escape it was awesome. The camp really helped me in a big way. Before the camp my faith decreasedand i was afraid to trust Jesus completely. Know i know that i can trust the Jesus who still do miracles completely. " Love Wannique

"Camp was awesome and fun" - Anneke Jordaan

“Camp Escape het 'n baie belangrike rol gespeel in my hoërskool loopbaan. Ek het dit al vyf jaar gedoen en dit werklik geniet. Die leiers is nie mense wie ek sommer sal vergeet nie. Dankie vir wat julle in ons lewens inplant. Hou so aan, voorspoed vir Camp Escape International!”  Julindi Venter

 “Die kamp was onbeskryflik lekker, want die gevoel wat jy ervaar daar wanneer jy met Godsdiens besig is, is net awesome! Jy leer ken vir God op 'n beter manier en besef hoe belangrik Hy vir jou is. Die mense om jou voel almal na vreemdelinge in die begin, maar dit voel later soos familie soos jy hulle leer ken. Die aktiwiteite wat ons doen is "Fun" en net besonders lekker en 'n mens geniet dit vreeslik baie. Spanwerk speel ‘n groot rol in die kamp en jy raak geheg aan jou vriende en vertrou hulle later. En nou vir die laaste en die lekkerste. Die BAND is verby awesome en dit voel vir jou asof daar niemand anders om jou is as jy die Here loof en prys nie.  Dit is Fresh en net gefokus op tieners en het die lekkerste "vibe" en dit is als net vir die Here. Thanks vir als.” - Reinhardt vd Heever

Eagles Testimonial

"'n Lewensveranderende, bevrydende, "refreshing", flippen "amazing" ervaring...  As jy nog nie die voorreg gehad het om 'n Eagle te wees nie, sal jy sukkel om verstaan waaroor oud-eagles so aangaan.  Ek wens elke persoon kan iewers in sy / haar lewe die voorreg hê om 'n week Camp Escape by te woon.  Om te leef, eet, slaap, "bond", lag, kuier, droom, kattekwaad te doen (... haha, sorry Ria !!!) saam met 'n groep kampers..., dis 'n ervaring wat ek vir niks sal verruil nie!!" DC Maree

 "Being an Eagle was one of the best experiences that I have ever had. We had SO much fun!  The campers are hungry to talk to someone that they can trust, and that's exactly where Jesus is using you to make a difference.  The best part is to know that God is using you to plant seeds into young peoples life - our next generation.  Camp Escape is life-changing, not only for the campers, but also for the Eagles!"  Nadia Pretorius

"It was my first year on Camp Escape. I knew something big was going to happen. I was so amazed by everything on Camp Escape. The camp was great and personally I can take a lot from this camp." Willem

"Van begin tot einde is Camp Escape onbeskryflik opwindend! Dis wonderlik om saam met 'n briljante span te kan bedien en jy groei deur almal om jou, ek het beslis 'n sterker persoon geword. Ons leer vaardighede, sodat ons "achievers" in die wedloop van die lewe kan wees! Once a Camp Escaper, always a Camp Escaper." Chanel Barnard

 

Business Networking Event

 "The Business Networking Event was a presentation done by one of the best marketers in the world - John Lloyd. It was very informative and I would love to attend another one of John's seminars. I could pinpoint a couple of problem areas in our business and also received confirmation on what we are doing correct."  Ronel Gush