Aangename kennis, nouja sooo formeel - ai jai jai!!! Nee man, kom nou.

Okay okay, so die nuwe jaar het begin en jy staan op die bergtop en kyk af na 2015. Jy is excited en opgewonde oor die moontlikhede van wat die jaar vir jou voorlê. Jy wil begin hardloop na jou vallei van 2015 en sing en dans en fun hê.

Wel GREAT lets go!!!!!

Kom ons ontmoet nuwe vriende die jaar. But i have friends! of nie....

Voel jy dalk vasgevang in 'n vriendekring waar jy nie waardeer word nie?

Het jy geen vriende nie?

Soek jy vriende?

Wel - wat is jou verwysing van vriende?

Wat is 'n ware vriend? mmmmm. iemand wat altyd daar is of jou gabba is? Maar om seker te maak wat ware vriende behels moet ons besef daar is 2 ships (bote) waarop ons moet sail om die vraag te kan beantwoord because these two ships are holding hands.

Friend SHIP

friend [frend] noun
1 someone who knows and likes another person very well

Relation SHIP

relationship, noun
1 the friendship, contact, communications etc which exist between people:

Dit laat dink my aan die volgende skrif:

Proverbs 13:20 - Become wise by walking with the wise; hang out with fools and watch your life fall to pieces.

So hardloop en geniet 2015 uit murg en been. Life is awesome maar kies jou vriende wys.

Will it be hard to change friends? YES

Will it be easy? NO

Will it be worth it? ABSOLUTELY

How do you know? Well, i know because i changed friends in high school - been there done that got the T-shirt.

Tuff at the time, but worth it.

Laat weet ons wat vriendskap vir jou beteken.

 

 

1 Comment