HOME
 
FUNDRAISING EVENTS
 
CE - WESTERN CAPE
 
CE - EASTERN CAPE
 
CE - FREESTATE
 
CE - GAUTENG
 
PREVIOUS CAMPS
 
VISION
 
ORGANISERS
 
OTHER PROJECTS
 
SPONSORS
 
GIVE A GIFT
 
EAGLES (LEADERS)
 
TESTIMONIALS
 
VIDEOS
 
CONTACT US
 
 
   
Testimonials
 

We are so thankful to receive testimonials from people who attended camp!

We love it! Please send us yours so we can keep the spirit going!

Send your testimonial to:
bestuur@campescape.co.za

   
 
   
Here are some of our testimonials
 

Camp escape was amazing!! Dit het my lewe verander deur net n gebed wat gehelp ek. Ek het baie dinge nuut geleer! ek kan trots se ek is n kind van die Here danksy campe escape!!

Rienette Bosch


Die kamp was awesome. Het baie fun gehad.

Anneke Jordaan


Van begin tot einde is camp escape onbeskryflik opwindend! Dis wonderlik om saam met 'n briljante span te kan bedien en jy groei deur almal om jou, ek het beslis 'n sterker persoon geword. Ons leer vaardighede, sodat ons "achievers" in die wedloop van die lewe kan wees! Once a camp escaper, always a camp escaper.

Chanel Barnard (Samurai)


“Camp Escape het 'n baie belangrike rol gespeel in my hoërskool loopbaan. Ek het dit al vyf jaar gedoen en dit werklik geniet. Die leiers is nie mense wie ek sommer sal vergeet nie. Dankie vir wat julle in ons lewens inplant. Hou so aan, voorspoed vir Camp Escape International!”

Julindi Venter Grade12


“Die kamp was onbeskryflik lekker, want die gevoel wat jy ervaar daar wanneer jy met Godsdiens besig is, is net awesome! Jy leer ken vir God in n beter manier en besef hoe belangrik Hy vir jou is. Die mense om jou voel almal na vreemdelinge in die begin, maar dit voel later soos familie soos jy hulle leer ken. Die aktiwiteite wat ons doen is "Fun" en net besonders lekker en n mens geniet dit vreeslik baie. Spanwerk speel ‘n groot rol in die kamp en jy raak geheg aan jou vriende en vertrou hulle later. En nou vir die laaste en die lekkerste. Die BAND is verby awesome en dit voel vir jou asof daar niemand anders om jou is as jy die Here loof en prys nie,dit's Fresh en net gefokus op tieners en het die lekkerste "vibe" en dit is als net vir die Here. Thanks vir als.”

Reinhardt vd Heever GR11


Business Networking event:

The Business Networking event was very informative and I would love to attend another one of John's seminars. I could pinpoint a couple of problem areas in our business and also received confirmation on what we are doing correct.

Ronel Gush